Category: Resort News | Author: San Cha Len Guest Farm | Date posted: | Reach: 419438 2784
San Cha Len Gasteplaas - Bela-Bela, Limpopo Kamp & Leef Gekose Oord
Indien u op soek is na ‘n stil, ontspannende wegbreek in die bosveld, het u dit so pas gekry. Ons is 85km vanaf Pretoria geleë, langs die N1 na Pietersburg. Ons bied ‘n verskeidenheid verblyf-opsies aan, om almal se behoeftes te bevredig. Indien u wil wegkom van die stad se gejaag, moenie huiwer nie, kontak ons vandag om die plesier van die Afrika-son te ervaar.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com! https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm