Vier Paasfees in die hart van die Bosveld by San Cha Len Gaste Plaas. Geniet rustige natuur, gesinsvriendelike verblyf, swem, braai en egte bosveld-atmosfeer van 3–6 April 2026.
Paasnaweek in die Bosveld – San Cha Len Gaste Plaas
Resort | Specials
